Jou Romeo, moet ek dit gaan kyk?

Deur Ruan de Ridder Op Donderdag, 1 Desember 2016, is die premier van die nuwe Afrikaanse-tienerfilm, Jou Romeo, by Cradlestone Mall in Krugersdorp gehou.  Die bekendstelling is afgehandel en die film is gereed vir sy landswye vrystelling op die 23 Desember vanjaar.  Hier is wat ons dink van die film: Oor die storielyn:                                                   *** As…

Meer as net ‘n drama geek!

Soos geskryf vir Die Reviewer                                           deur Ruan de Ridder Oor hom: Christopher van der Westhuizen Christopher van der Westhuizen is nie jou normale matrikulant van 2016 nie.  Die graad 12 leerling van Hoërskool Randburg is…

Suidooster waai sterk! Spaumer-Broers gesels

Geskryf vir Die Reviewer November 2015                                         deur Ruan de Ridder Op 16 November het die splinternuwe KykNET sepie, Suidooster, se eerste episode die lug gesien. Met ‘n sterk openingsweek is dit verseker dat talle kykers die winde…

Spaumer Superhelde

Twee broers, die een akteur, die ander ‘n skrywer. Dié twee het onlangs hul vier en twintigste verjaarsdag gevier, maar het al definitief diep spore in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf getrap. Marco, die ouer een van die tweeling, beskryf homself as die ernstiger en soms filosofiese een van die twee.  In 2009 het hy te Hoërskool…

Arno Greeff, Die Pro

Soos geskryf vir  Die Riewer: Die Pro se Arno praat uit!   deur Ruan de Ridder Net so voor Somer sy kop uitsteek stel die Afrikaanse Filmindustrie ‘n nuwe rolprent bekend met son, strand en surfers wat hulle verskeining maak.  Die Pro word op die 18de September landswyd bekend gestel en handel oor die boek met…