Amper

R de Ridder Ons rook omdat dit die naaste is wat ons kom aan versmoor Ons drink want dit is die naaste wat ons gaan kom sonder om te verdrink Verkies snye bo mes steke en dagga bo drama Slaap in ander se beddens Want alleen slaap werk vir niemand Luister eerder rap  want die…

Kanker is beter as hoop -R de Ridder

is ek verslaaf aan die nikotien of weet my hart dis wat ek verdien ek meen is kanker dan regtig so erg as ek kyk wat ek aan mense doen vervalsde note stuur my dalk tronk toe maar vervalsde hoop los mense in die donker vir jou fluister ek en sê jy is perfek meanwhile…

Geheue Kiekie

📸💭 Geheue Kiekie ____________ – R de Ridder in jou prag glimlag vind ek ‘n weerkaatsing van my geluk maar in splitsekond het dit verdwyn word ‘n geheue kiekie onthou duisende liters water skei ons liefde en met elke nuwe maan verdwyn jou gesig se skaduwee net ‘n geheue kiekie wat agterbly jou stem se…

My Laaste Pols

MY LAASTE POLS DEUR SINONIEM Is dit nie reeds genoeg dat ek in ‘n geveg met myself is nie nou val die wêreld my aan in ‘n plek waar ek net ek kan wees ek stuur my noodseine uit, maar dis reeds te laat, want jy staan in dieselfde vertrek as ek. reg om my…

Verlore Sokkie

Die lewe kan soms ons omdraai Verwar en in ander rigtings swaai Die een in die begin dalk nie daar in die einde Tog noem ons die persoon “myne” Nes twee sokkies wat saam gewas word En die een dalk verlore gaan Moet ons onthou dat almal iemand kort Wat tot die einde saam ons…