Die ‘Perfekte Self’

Dink jou in; Jy en ‘n perfekte wêreld. Hier kan jy wees net wie jy wil wees, skree en lag so hard as wat jy kan,  huil solank jy wil,  aantrek wat jy wil.  Enigeiets, net hoe jy wil.  Niemand om jou te beskinder, sleg te laat voel of valse emosies te laat ervaar nie….

Quotes, woorde en gedagtes vir April

Vir een of ander dom rede dink ek steeds daars ‘n ‘ons’ in jou storie se einde. I must be doing something right, because everybody’s talking about me. Hoe meer sekondes ek het, hoe minder minute het ek oor. We all like different things so why should we hate someone because they like something or…

Hoekom word die mooiste blomme eerste gepluk?

Vanaand sit ek en tik diepe gedagtes.  In plaas van leer druk ek maar ‘n paar woorde op my skootrekenaar se sleutelbord uit. Waarom word die mooiste blomme eerste gepluk? Hoe langer die blom groei, hoe mooier? Of dan nou nie? Die laaste ruk in die wêreld besef mens net weer hoe kosbaar ‘n lewe…