Toeskouers maak die game dood!

Meeste spelers weet watter verskil ondersteuning op die sportveld maak. Jy word aangehits deur die gejuig van ander end it motiveer jou om net daardie ekstra-bietjie te gee. Is dit immers nog die geval as dit by rugbyondersteuners kom? Die `manne` is al van vroeg af by die game, reg om rugby te kyk, of…

Vir altyd, waar is jy nou?

Dink gou net vir ‘n oomblik hoeveel keer jy terme soos; ‘bff’, my-enigste en verewig gebruik het.  Dink nou weer na aan al die oomblikke en besef net hoe min van daardie oomblike werklik ‘verewig’ is. Toemaar, jy is nie die enigste een met hierdie probleem nie, maar waar lê die probleem? Heg ons te…

Nuwe jaar, ou dinge

Dis die selfde storie elke jaar, “ ‘n nuwe begin ”. Ons beskou die eerste Januarie as ons kans om oor te begin en te vernuwe. Kom ons verander dit bietjie die jaar en verbeter op die ou goed. Die foute wat ons deur die jaar gemaak het, het gebeur en niks wat ons met…

Die ‘Perfekte Self’

Dink jou in; Jy en ‘n perfekte wêreld. Hier kan jy wees net wie jy wil wees, skree en lag so hard as wat jy kan,  huil solank jy wil,  aantrek wat jy wil.  Enigeiets, net hoe jy wil.  Niemand om jou te beskinder, sleg te laat voel of valse emosies te laat ervaar nie….