Amper

R de Ridder

Ons rook omdat dit die naaste
is wat ons kom aan versmoor
Ons drink want dit is die naaste wat
ons gaan kom sonder om te verdrink

Verkies snye bo mes steke
en dagga bo drama

Slaap in ander se beddens
Want alleen slaap werk vir niemand
Luister eerder rap  want
die volkslied is n pot snert

Waarom net amper?
Alles is amper, maar amper is byna niks
En niks is wat ons voel

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s