Amper

R de Ridder Ons rook omdat dit die naaste is wat ons kom aan versmoor Ons drink want dit is die naaste wat ons gaan kom sonder om te verdrink Verkies snye bo mes steke en dagga bo drama Slaap in ander se beddens Want alleen slaap werk vir niemand Luister eerder rap  want die…

KANARIE – DIE REVIEW

As ‘n mens aan goeie Afrikaanse rolprente dink, kom films soos Ballade vir ‘n Enkeling, Vir die voëls en Johnny is nie dood nie na vore en nou is daar nog een; Kanarie.   Of so sal mens net hoop, want soos wat ek in die teater rondkyk gaan die mense wat dit werklik moet sien, dit nie gaan…