Kanker is beter as hoop -R de Ridder

is ek verslaaf aan die nikotien
of weet my hart dis wat ek verdien
ek meen is kanker dan regtig so erg
as ek kyk wat ek aan mense doen

vervalsde note stuur my dalk tronk toe
maar vervalsde hoop los mense in die donker
vir jou fluister ek en sê jy is perfek
meanwhile soek ek jou net in my bed

dan raak jy verlief en ek verveeld
doen ek dinge wat jou net leed aandoen
steeds sal jy bly vir die lekker-slaap soen
en só bou ons verder hierdie gefokte generasie

tot my laaste asem by my bly
nooit weer kon jy liefde kry

©RU-Productions

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s