Geheue Kiekie

📸💭
Geheue Kiekie
____________
– R de Ridder


in jou prag glimlag vind
ek ‘n weerkaatsing van my geluk
maar in splitsekond het dit verdwyn

word ‘n geheue kiekie onthou

duisende liters water skei ons liefde
en met elke nuwe maan
verdwyn jou gesig se skaduwee

net ‘n geheue kiekie wat agterbly

jou stem se asemrowendheid
word verlore tussen die berge
wat jou van my laat weg bly

net ‘n gedagte is al wat oorbly

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s